Logos Multilingual Portal

Select Language



MENCKEN Henry Louis  (1880-1956)

American journalist, critic, and essayist, whose perceptive and often controversial analyses of American life and letters made him one of the most influential critics of the 1920s and '30s. Mencken, born in Baltimore, Md., on Sept. 12, 1880, began his career as a journalist with the Baltimore Morning Herald and in 1906 switched to the Baltimore Sun, where he remained in various editorial capacities for most of his life. With the American drama critic George Jean Nathan (1882-1958) he coedited The Smart Set, a satirical monthly magazine, from 1914 to 1923. Again with Nathan, in 1924, Mencken founded the American Mercury, the literary heir to their previous joint endeavor; Mencken remained as its editor until 1933. The shortcomings of democracy and middle-class American culture were the targets of Mencken's wit and criticism. A six-volume collection of his essays and reviews, entitled Prejudices, was published between 1919 and 1927. Mencken's most important piece of scholarship was The American Language (3 vol., 1936-48), which traced the development and established the importance of AMERICAN ENGLISH (q.v.) . Mencken died in Baltimore on Jan. 29, 1956. Happy Days (1940), Newspaper Days (1941), and Heathen Days (1943) are his autobiographies.

die demokrasie is ’n patetiese geloof in die kollektiewe wysheid van individuele onkunde
die gewete is die stemmetjie binne wat ons waarsku dat iemand ons dalk sien
die hele doel van praktiese politiek is om die bevolking verontrus te hou - en gevolglik angstig om na veiligheid gelei te word - deur hulle by wyse van \'n eindelose reeks paaiboelies te bedreig - almal denkbeeldig
dit is moeilik om te glo dat iemand jou die waarheid vertel indien jy weet dat jy sou lieg as jy in sy plek was
vir elke ingewikkelde probleem is daar altyd ’n eenvoudige oplossing – wat verkeerd is
wanneer ek iemand deur die gepeupel toegejuig hoor word, het ek altyd meegevoel met hom. Al wat hy moet doen om uitgejou te word, is om lank genoeg te lewe
’n filosoof is ’n blinde man wat in ’n donker kamer soek na ’n swart kat wat nie daar is nie. ’n Teoloog is die een wat hom kry
’n sinikus is iemand wat, wanneer hy blomme ruik, rondkyk na ’n doodkis